Danneel Harris

Danneel Harris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elta Danneel Graul
Geboorte 18 Maart 1979 (1979-03-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danneel Harris (gebore 18 Maart 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ten Inch Hero (2007), Harold & Kumar Escape from Guantanamo Bay (2008), The Back-up Plan (2010), en A Very Harold & Kumar 3D Christmas (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy